Lee Remick

Lee Remick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lee Ann Remick
Geboorte (1935-12-14)14 Desember 1935
Sterfte 2 Julie 1991 (op 55)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1953–1989
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Remick (14 Desember 1935 – 2 Julie 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Anatomy of a Murder (1959), Days of Wine and Roses (1962), The Wheeler Dealers (1963), en The Omen (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne